Home

Groot Brakrivier is geleë in die hartjie van die Tuinroete, halfpad tussen Mosselbaai en George.  Die dorpie is bekend vir sy skoenfabriek waar die bekende Grasshopper skoene reeds dekades lank vervaardig word.  Die Groot Brakrivier loop regdeur die dorp, en vloei reg rondom ‘n klein eiland net voor dit in die see uitmond.  Dit is een van die min eilande in Suid-Afrika wat bewoon word.  

When you think about Great Brak River, you think about long sand beaches, lovely waves for body surfing, SUP surfing on the river, children playing along the river mouth, beach volleyball, mountain biking, jogging on the beach, fantastic and affordable coffee shops and restaurants, fully booked caravan parks, braaivleis, fresh baked liver cakes, Belgium chocolates, Brother’s Connoisseur Coffee, hiking up the Wolwedans trail, holiday food and craft market and Grasshopper factory shops. You think about holiday.

Kom kamp heerlik saam met ons by Vorentoe se Vakansie Kampeerterrein en geniet ‘n onvergeetlike vakansie by die see.   Hierdie kampeerterrein is ‘n inisiatief van Laerskool Vorentoe in Groot-Brakriver.

11151071_398630513678021_6210147580401096618_n

 

 

 

 

General information pdf / Algemene inligting pdf

Book your camp site now!