Accommodation

Die Laerskool Vorentoe sportveld kampeerterrein is baie gerieflik sentraal geleë tot al die attraksies van die dorp.  Dit is ‘n pragtige veld, met direkte toegang tot die Groot Brakrivier waar kinders kan baljaar met bootjies SUP’s.  Vandaar kan geroei word tot in die branders van die see.  Ons bied baie goeie waarde vir geld.

  • Aantal staanplekke – 58
  • Grootte van staanplekke – 12m x 10m
  • Kragpunt by elke staanplek
  • Waterpunte reg rondom die veld  
  • Moderne ablusie en opwas geriewe
  • Die kampeerterrein is ook omring deur netbalbane, tennisbane, rolbalbane, jukskeibane, muurbal en natuurlik die rivier vir roei-liefhebbers.

Click here for the camp site layout / Klik hier vir die staanplekuitleg

Tent en karavaan kampterrein in groot brak

image3 image2 image1 DSCF6110 DSCF6107

kamp plek in groot brakrivier naby hartenbos

rivier toegang by vorentoe kamptterrein

kampeerterrein-42-of-51 Great Brak River - view from river Great Brak River - view from river Great Brak River - view from river Great Brak River - view from riverkampeerterrein-38-of-51 kampeerterrein-39-of-51

Staanplekuitleg 2017