R490 per nag per staanplek vir vier mense.
R50 per persoon ekstra tot maksimum van ses mense per staanplek.
Die kampeerterrein is slegs operasioneel van 15 Desember 2021 tot 5 Januarie 2022. Minimum besprekingstyd van 7 dae geld.
Algemene reëls
Volledige kampreëls sal aan elkeen verskaf word wat ‘n bespreking doen. Die volgende reëls moet egter in gedagte gehou word voor besprekings bemaak word:
- Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie
- Bring jou eie braaidrom
- Geen harde musiek of lawaai nie.
Vorentoe Vakansie Kampeerterrein Algemene Inligting.pdf
Vorentoe Holiday Camping Site Aansoekvorm.pdf